Silobestuurder / Silo Manager Elliot Maize
OVK - Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk · Elliot, IA · 1 mo ago
OTHRFull-time
Kern doel van die pos
Effektiewe bestuur van silo ten einde winsgewendheid te verseker.
Minimum Vereistes
- Graad 12
- 4 Jaar Graan/Silo ondervinding as Silo Bestuurder
- Berokingskursus voltooi
- Gradeeringskursusse voltooi
- Vorige ondervinding in effektiewe toesighouding en/of bestuur van personeel
- Geldige rybewys
Vaardighede
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels
- Rekenaarvaardig
- Sterk administratiewe vaardighede en organisasie vermoë
- Ondervinding in die bestuur van begrotings en kostes
- Goeie interpersoonlike vaardighede
- Sterk leierseienskappe
- Goeie kennis van die mark en besigheidsomgewing
- Besigheidsinsig
Verantwoordelike
- Bestuur silo teenoor begroting
- Bestuur van personeel
- Bestuur van kliëntediens
- Verseker gesonde finansiële bestuur en praktyke binne die afdeling
- Bestuur silo administratiewe funksies